“Dit is maar wat ons voorouers gedoen het. Hulle was trekboere wat agter weiding en water moes trek. Hedendaagse boerderye gebruik ander metodes, maar ons laat hierdie tradisie voorleef,” vertel CJ ...
Die Roodepoort Teater (voorheen Promusica) het op Saterdag 31 Augustus ‘n unieke eenvrouvertoning in die kelderteater aangebied. Trek, ‘n verhaal wat teen die agtergrond van die Groot Trek afspeel, is ...
Trekkerkinders: Kom trek saam met dapper kinders van die Groot Trek 1835-1838 deur ­Danie Langner. Uitgewer: Kraal. Prys: R80 + R20 posgeld. Resensent: Fransjohan Pretorius. Vanjaar word die Groot ...