’N PA het ’n dubbele slag beleef toe die polisie hom die hartseernuus kom meedeel het dat sy dogter doodgery is.
HY WAS nog sopnat agter die ore toe hy by sy eerste moord betrokke was.Soos hy opgegroei het, het hy mense beroof en agter ...
IN ’N wêreld waarin drome dikwels onder die gewig van hartseer swig, staan een tiener uit Bluedowns regop teen die storm – ...
MOENIE wag nie! Dien betyds jou kind se skoolaansoek in tussen 10 Maart en 14 April 2026. Die Wes-Kaapse departement van onderwys (WKOD) se skooltoelatingsaansoeke vir 2027 maak more oop. Die “on-time ...
BENDEGEWELD wat die afgelope tyd in Manenberg woed en inwoners terroriseer, het daartoe gelei dat die Stad Kaapstad se kliniek in dié area, gesluit is. Die kliniek in die bendegeteisterde woonbuurt is ...
DIE polisie in Sebayeng, Limpopo, het vier lyke gevind nadat ’n voertuig Sondag, 8 Maart, deur die Makotopongrivier tussen Madiga en Makotopong meegesleur is. Volgens inligting het vyf insittendes in ...
HOEWEL Werkersdag gistern in Suid-Afrika gevier was, het die Wes-Kaapse polisie hul hande vol gehad en verskeie arrestasies ...
DIE polisie in KwaZulu-Natal ondersoek vier aanklagte van moord ná ’n skietvoorval by Bhambayi in Inanda, net voor middernag ...
DIE gemeenskap van Ottery sukkel nog om tot verhaal te kom na vier jongmense Vrydagmiddag helderoordag, hier raakgeskiet is.
SOOS die die laaste herfsblare deur die strate van Ruiterbosch, die fiktiewe Kaapse woonbuurt waar die kykNET-sepie Suidooster afspeel, ritsel, skets dit ook ’n onheilspellende prentjie oor wat vir in ...
SUID-AFRIKANERS is bekend vir hul Ubuntu-gees en dis met dié hoop dat Yolandi Kruger na die publiek uitreik om haar broer, ...
MET alles wat in Bellville aan die gang is moet ’n mens seker nie skrik wanneer jy hoor dat jy hier ook voorgeskrewe ...